Kenridge Primary School
Grade 1


Welcome to Grade 1.  We hope you have settled and feel welcome in the Grade 1 Kenridge Primary School family.  We have had a great start to 2011.  We all survived our first swimming lesson and to those of you who braved the campout, we had great fun getting to know each other a little better.
One of our first events of the year is our annual Teddy Bears’ Picnic.  On this day, we all bring our teddies to school for a feast picnic lunch.  More information is soon to follow. Before you know it, we will then be off on our first outing to Rosencastle, where we will visit  “mini companies” and learn how they work.
We are truly privileged to be working with your children and look forward to the rest of the term. Thank you too, for all the recycling! Keep it up!

alt                      alt

Hartlik welkom in Graad 1. Ons vertrou dat u almal u voete gevind het en dat u deel voel van ons Graad 1, Kenridge familie. Ons het ‘n wonderlike en gladde begin gehad, met geen trane en baie glimlaggies. Ons eerste swemles was hope pret en baie kleintjies het sommer hul vrees vir water oorkom. Die uitkamp by die skool was ‘n lekker, “leer mekaar ken” geleentheid. 
Een van die dae gaan ons ‘n teddiebeerpiekniek hier by die skool hou en ‘n bietjie later in die kwartaal gaan ons ook Rosen Castle se aktiwiteitsentrum besoek, waar ons van “mini besighede” gaan leer. Meer inligting  sal later volg.
Dit bly vir ons ‘n voorreg om met u kinders te werk en ons sien uit na die res van die kwartaal. Ons sê ook dankie  aan almal wat elke week herwin! Hou so vol!
 

alt                    alt

The Grade One learners had fun during a technology lesson.  We made Hansel & Gretel houses.
Die Graad Een leeders het hope prêt gehad gedeurende hul Tegnologie les.  Hulle het Hansie en Grietjie huise met lekkertjies versier.