Kenridge Primary School

Latest News / Feedback

Click here for our news page

Enrolments

2010 / 2011

General Information

General information for all parents
Afrikaans / English

FAQ

Click here to view Frequently Asked Questions

Brag Page

Showcasing our school’s latest achievements and achievers! 
Click here to read more

Teacher's Profile

This month's profiled teacher
Click here to read more

Sponsor's Profile

To learn more about the companies helping to make our website possible
Click here to read more

Login Form



Brag Page


Henning Blaauw het die naweek aan WP-proewe deelgeneem en 3de plek in sy ouderdomsgroep behaal.  Hy het ook volle WP-kleure verwerf.

MUSIC ACHIEVEMENT /MUSIEKPRESTASIE!

Caitlin Hayton is die wenner van een van die Hennie Joubert Merietepryse.  Hierdie prys word toegeken deur UNISA aan drie kandidate per graad wat die hoogste punt landwyd behaal het.  Sy het 93% behaal vir haar Klavier graad 2-eksamen gedurende 2009.  Baie geluk, Caitlin! Ons is trots op jou!  / Caitlin Hayton is the winner of one of the Hennie Joubert Merit prizes.  This prize is awarded to three candidates per grade who received the highest mark in the country.  She received 93% for her Unisa Piano grade 2 exam in 2009.  Congratulations, Caitlin!  We are proud of you!


 

alt


Laerskool Kenridge
Hoofprefekte 2010

Van links tot regs: Wihan Marais; Sonja Groenewald;  Mnr. Greg Albrecht (hoof);  Bianca Steenkamp;  Joël Paarwater
 

alt



Interhouse Swimming Gala

Van der Stel won the Interhouse Swimming Gala which was held on Friday, 5 February 2010.

Senior Victrix Ludorum: Nicole Shand           Senior Victor Ludorum: Rossouw Landman (left) and Christoff Greyling (right)
 

alt

       

Junior Victrix Ludorum: Carla Hollander        Junior Victor Ludorum: Drew Bennett  
 

alt



Welgedaan, Mnr. Swanepoel, Kenridge is trots op jou! 

Ons kitaar- en klawerbord-onderwyser, Mnr. Rohan Swanepoel het Vrydagaand, 15 Januarie, met R64 486 by die immergewilde musiekprogram Noot vir Noot weggestap en tot die halfeindronde deurgedring.  Dié reeks is reeds in Mei verlede jaar opgeneem en episode 14 is Vrydagaand uitgesaai.
Volgens hom het hy nie baie voorberei nie, maar het hy wel ’n bietjie na nuwe Afrikaanse musiek geluister om sy kennis te verskerp.  “Ek luister my hele lewe lank al na musiek, en vriende en kollegas moedig my al jare lank aan om vir die program in te skryf.
Hy kan nog nie uitlap wat verder in die reeks gebeur nie, maar sien daarna uit om die uiteinde met die res van Suid-Afrika te deel.  Die halfeindronde word op 26 Februarie uitgesaai.  Volgens die regisseur van Noot vir Noot, me. Elsa Colling, is Rohan slegs een van twee deelnemers wat daarin kon slaag om ’n vyfsyfer-bedrag in die Noot vir Noot-spel te wen.  Johan Stemmet, aanbieder van die program en bekende in musiekkringe, het die finale program van dié reeks as “die opwindendste tot nog toe” beskryf. Hy het ook gesê dit is die heel eerste keer dat iemand so vroeg in die program die R20 000-kerf haal.
 

Well done, Mr Swanepoel, Kenridge is proud of you!

Our guitar and keyboard teacher, Mr Rohan Swanepoel, walked away with R64 486 on the television programme, Noot vir Noot.  The show was recorded in May 2009, but episode 14 was broadcast on Friday night, 15 January.

He said he had not prepared much but had listened to new Afrikaans music to improve his knowledge.  "I have spent my whole life listening to music and friends and colleagues have been encouraging me for years to take part in the show." 

He cannot reveal what happens in the rest of the show, but is looking forward to seeing the final with the rest of SA.  The semi-final will be broadcast on Friday, 26 February.  According to Noot vir Noot director, Elsa Colling, Mr Swanepoel is one of only two participants who have managed to win a five-figure amount in the Noot vir Noot game. Programme presenter, Johan Stemmet, described the final episode of the series as "the most exciting to date". He also said it was the first time that someone had won R20 000 so early in the series.

alt