Letter from WCED regarding school holidays.
Brief van WKOD aangaande die skool vakansie.
NEW PRINCIPAL – 2011 - NUWE SKOOLHOOF
Mrs. Sandy Smith has been appointed by the WCED as principal of Kenridge Primary School from 01 January 2011. Mr Danie Theron, chairman of the Governing Body, informed the staff on Wednesday 12 May 2010 of Mrs. Smith’s appointment. He also congratulated her on behalf of the Governing Body. We trust that Kenridge Primary will go from strength to strength under her principalship.
Mev. Sandy Smith is deur die WKOD aangestel as skoolhoof van die Laerskool Kenridge vanaf 01 Januarie 2011. Mnr Danie Theron, die voorsitter van die Beheerliggaam, het op Woensdag 12 Mei 2010 die personeel in kennis gestel en Mev. Smith met haar aanstelling geluk gewens. Ons weet die skool is in goeie hande.
|