For the most up-to-date news and information about the coronavirus pandemic, visit www.sacoronavirus.co.za

2022 KENRIDGE PRE-PRIMARY ENROLMENTS (PRE-GRADE R & GRADE R)

Admission OPEN DAY
There will be an Admission Open Day on Saturday 13 February 2021 at Kenridge Primary School on an appointment basis. The appointment schedule will only be available here on the website from 1 February 2021. Booking a timeslot will allow us to adhere to social distancing protocols.

Further details will follow in January 2021.

Direct all enrolment enquiries to the Primary School at (021) 976-3046 or to KPSenrolments@kenridge.org.za.

————————————————————————————————————————————–

2022 KENRIDGE PRE-PRIMêRE INSKRYWINGS (PRE-GRAAD R & GRAAD R)

Inskrywings: OPEDAG
Daar sal op Saterdag, 13 Februarie 2021, ‘n opedag wees waar tydens inskrywings vir 2022 gedoen kan word.
Dit sal plaasvind by Laerskool Kenridge op ‘n afspraakbasis.
Deur ‘n tydgleuf te bespreek, kan ons verseker dat die noodsaaklike veiligheidsprotokol gehandhaaf word.
Die aanlyn afsprake sal beskikbaar wees op die webwerf vanaf 1 Februarie 2021.

Verdere inligting sal volg in Januarie 2021.

Rig asseblief alle inskrywingsnavrae aan die Laerskool by (021) 976-3046 of aan KPSenrolments@kenridge.org.za.