SCHOOL TIMES
- The first bell rings at 07:43 for ALL learners to line up.
- The end of the school day for Grade One and Two is at 13:00 (Monday to Thursday).
- The end of the school day for Grades Three to Seven is at 14:10 (Monday to Thursday).
- The end of the school day for the Foundation Phase (Grades One to Three) on a Friday,
is at 13:00. - The end of the school day for the Intersen Phase (Grades Four to Seven) on a Friday,
is at 13:20.
SKOOLTYE
- Die eerste klok lui om 07:43. ALLE leerders moet by hul rye aantree.
- Die einde van die skooldag vir Graad Een en Graad Twee is 13:00 (Maandag tot Donderdag).
- Die einde van die skooldag vir Graad Drie tot Sewe leerders, is 14:10 (Maandag tot Donderdag).
- Op ‘n Vrydag eindig die skooldag vir die Grondslagfase (Graad Een tot Drie) om 13:00.
- Op ‘n Vrydag eindig die skooldag vir die Intersenfase (Graad Vier tot Sewe) om 13:20.